top of page

Welkom by MoreThanMath

Aanlyn Inhoud & Video's

MoreThanMath bied aanlyn inhoud & video’s wat Wiskunde maklik en lekker maak om te verstaan. Alles word stap-vir-stap verduidelik met voorbeelde en slim wenke, sodat leerders teen hul eie tempo kan leer en weer na die video's kan kyk wanneer hulle vasbrand.

Coming Soon

In Persoon / Aanlynklasse

MoreThanMath bied ekstra Wiskundeklasse aan wat in persoon én aanlyn plaasvind. Leerders kry persoonlike aandag, duidelike verduidelikings en baie geleentheid om vrae te vra. Of jy nou in die klas sit of van die huis af leer, die fokus is om Wiskunde beter te verstaan en selfvertroue te bou.

bottom of page